Die Vrystaatse LUR vir openbare werke, paaie en vervoer moet meer as R10 miljoen aan ’n jong man van Hartswater betaal nadat hy permanente breinskade in ’n motorongeluk op die pad tussen Bloemfontein en Dealesville opgedoen het. | Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-24°CVoorspellings |
hoofstorie |
13/05/2008 23:44 - (SA) |
||||||||||||||||
Die Vrystaatse LUR vir openbare werke, paaie en vervoer moet meer as R10 miljoen aan ’n jong man van Hartswater betaal nadat hy permanente breinskade in ’n motorongeluk op die pad tussen Bloemfontein en Dealesville opgedoen het. Nuus
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.Nuus
Dertien moontlike plaasaanvalle is van die begin van die jaar tot einde April in die Vrystaat afgeweer. Nuus
Die name van politieke vyande van mnr. Noby Ngombane (38), wat sy lewe bedreig het, is in groot geheimhouding agter geslote deure deur sy weduwee, Nokwanda, in die geregtelike ondersoek na sy dood bekend gemaak. SPORT
Die Vrystaatse Springbok-slot, Barend Pieterse, is aan die einde van die jaar klaar met rugby. |
Nampo reuse-trekpleister
Duisende mense van oor die land heen het gisteroggend na Bothaville gestroom vir die eerste dag van die jaarlikse Nampo-oesdag. Dit is nie net mans wat die Nampo-oesdagplaas besoek nie, maar 'n vol program wag ook op vroue. Die oesdag duur tot môre. Hier tussen die skape op die uitstalling van Meatmasters is me. Angelique du Preez van die distrik Bethulie. Foto: Marisa Phillips HOOFSTORIES op sake24.co.za
|
||||||||||||||||
|
AANWYSERS
| |||||||||||||||||
|
| |||||||||||||||||
|
Vind
HOOGTEPUNTE
VERSEKERINGSpaar tot 25% by Outsurance. Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug. vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|