Die mense wat teen die beplande nuwe Northgate-ontwikkeling hier is, kan “hel toe gaan”, het mnr. Patrick Lenyibi, burgemeester van die Sol Plaatje-stadsraad, Vrydag op ’n nuuskonferensie gesê. | Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem -1-13°CVoorspellings |
hoofstorie |
05/07/2008 01:18 - (SA) |
||||||||||||||||
Die mense wat teen die beplande nuwe Northgate-ontwikkeling hier is, kan “hel toe gaan”, het mnr. Patrick Lenyibi, burgemeester van die Sol Plaatje-stadsraad, Vrydag op ’n nuuskonferensie gesê. Nuus
Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het gister erken die senuwees knaag voor Saterdag se rugbytoets teen die All Blacks in die Westpac-stadion. Nuus
Al drie kinders van ’n Paarlse egpaar is op slag dood in ’n botsing teen ’n vragmotor op die N5-hoofweg buite Bethlehem. Nuus
Enigeen met bedenkinge oor die teorie dat elke mens iewers ’n dubbelganger het, hoef maar net Kuruman se “tweeling” te ontmoet. SPORT
Nege-en-twintig toetse en 1 805 dae. ’n Mens hoef net na dié koue, harde stukkie statistiek te kyk wat ’n plaaslike koerant Vrydag aangebied het om te besef hóé goed die All Blacks op hul tuisveld is. |
VINKEL EN KOLJANDER...
Kuruman se "tweeling", Johan Kotze (links) en Johan van Heerden, word gereeld met mekaar verwar. Maar dis nie net in voorkoms wat die twee bykans eenders is nie. Behalwe dat hulle dieselfde naam deel, is hulle ook albei 21 jaar oud. Toe hulle 'n paar maande gelede mekaar die eerste keer raakloop het, het hulle mekaar dadelik "herken". Foto: André Botha HOOFSTORIES op sake24.co.za
|
||||||||||||||||
|
AANWYSERS
| |||||||||||||||||
|
| |||||||||||||||||
|
Vind
HOOGTEPUNTE
VERSEKERINGSpaar tot 25% by Outsurance. Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug. vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|