’n Jong man wat glo nie kon swem nie, het hier in die Karen Muir-swembad verdrink nadat hy na bewering van die duikplank afgespring het.| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
hoofstorie |
08/01/2009 03:06 - (SA) |
||||||||||||||||
’n Jong man wat glo nie kon swem nie, het hier in die Karen Muir-swembad verdrink nadat hy na bewering van die duikplank afgespring het.Nuus
Die ma van die negejarige meisie van Intabazwe by Harrismith wat op Nuwejaarsdag vermoor is, is volgens die polisie onder die nege mense wat daarvan verdink word dat hulle dae later vir mnr. Mfanufuthi Moloi (21) gestenig het. Nuus
Die lyk van ’n man van Botshabelo is gister deur Bloemfonteinse polisieduikers uit die Rustfonteindam, 30 km buite dié stad, gehaal nadat sy kano Dinsdagmiddag omgewaai en hy verdrink het. Nuus
Die krieketwêreld ly aan Kaptein Kanniedood-koors ná “die dapperste gebaar in dié spel se geskiedenis” deur Graeme Smith gister hier op die SCG. SPORT
Dit was nie genoeg om die Aussies van ’n sege te weerhou nie, maar ’n Biff-oeterde kolfbeurt deur die Suid-Afrikaanse kaptein het dié tuisspan se klinkende krieketsege gister op die SCG heeltemal oorskadu. |
Mnr. Obakeng Basiretsi (24) het in die swembad op die voorgrond in Kimberley verdrink nadat hy vermoedelik van die duikplank afgespring het. Die swembad is 4,5m diep.
Foto: Jana Engelbrecht HOOFSTORIES op sake24.co.za
|
||||||||||||||||
|
AANWYSERS
| |||||||||||||||||
|
| |||||||||||||||||
|
Vind
HOOGTEPUNTE
Sanlam Huislenings"Hoeveel betaal jy werklik vir jou huislening? Skakel na 'n Sanlam Huislening om en spaar." vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|