Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Boewe brand ook op buurman los
“Daai ouens was kwaad. Hulle wou my vrek skiet. Hulle het aangehou en aangehou skiet.”
'n Fees van boeke en skrywers
'n Boekfees wat die internasionale arena tot verse uit die gemeenkskap huisves.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           6-24°C

Voorspellings
Sudoku
hoofstorie
12/05/2008 03:44 - (SA)
Moll-moord: Drama ontvou
Die polisie ondersoek die moontlikheid dat die moordenaars wat ’n geliefde boer van die distrik, mnr. Jacques Moll (64), vermoor, en sy vrou en ’n buurman gewond het, verbind word met ’n inbraak waar vuurwapens op ’n plaas gesteel is.
Nuus
Naam van Jesus het my lewe gered, sê seun ná aanval
“As iemand nie in die krag van die naam van Jesus glo nie, ken hulle nie mý God nie.”
Nuus
Mbeki oorleef Rooi-aanslag
Die kommunistiese plan om pres. Thabo Mbeki uit sy pos te verdryf, het misluk. Mbeki bly aan in sy pos, en die ANC-SAKP-Cosatu-alliansie het nie planne om van hom ontslae te raak nie.
Nuus
Klein babatjie van Kimberley sterf
Die babameisie wat Donderdag op 27 weke in die Kimberley-Medi-Clinic gebore is, is Saterdag om 03:00 dood.

SPORT
Celtic te slim vir die Clever Boys
Bloemfontein Celtic het sy segetog aan die einde van die Premiersokkerliga gister in die Seisa Ramabodu-stadion teen Wits voortgesit.
'n Polisielint wat die misdaadtoneel afsper, is 'n teken van die grusame plaasaanval op die plaas Stölberg naby Ficksburg in die Oos-Vrystaat. 'n Plas bloed op die trappies na die voordeur is een van die enigste tekens van die koelbloedige moord en drama wat hom hier afgespeel het. Die huis is deur die aanvallers geplunder. Goed wat uit die motor geruk is, het steeds in die oprit na die huis gelê.
Foto: Emile Hendricks
HOOFSTORIES op sake24.co.za


Merc teen die stroom met laagsit-stasiewa
Met die onlangse bekendstelling van die slanke C-klas Estate-stasiewa mik Mercedes nou teen die stroom, maar dis die enigste stasiewa met 'n daklyn wat spesifiek ontwerp is om 'n standaardwasmasjien in sy pakkasie te vervoer.

Gaan jy die res van die Super 14-reeks kyk al het die Cheetahs nie die halfeindstryd gehaal nie?

Ja
Nee
Ek is nie 'n Cheetah-ondersteuner nie
 
AANWYSERS
Rand/$
7.6400
Rand/£
14.9700
Rand/?
11.8400
Gold/oz
$884.60
Gold Mining
2517.02
+0.00%
All-share index
32136.15
+0.00%
Enter company name
 
 
 
 
 
Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
ons beveel aan

Life's Gift

Bestel Nianell se nuuste CD Life's Gift hier.



Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOGTEPUNTE
VERSEKERING
Spaar tot 25% by Outsurance. Kliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer