Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

hoofstorie
08/01/2009 03:08 - (SA)
Jong man verdrink in Kby
’n Jong man wat glo nie kon swem nie, het hier in die Karen Muir-swembad verdrink nadat hy na bewering van die duikplank afgespring het.
Nuus
Vermoorde kind se ma verdink van steniging
Die ma van die negejarige meisie van Intabazwe by Harrismith wat op Nuwejaarsdag vermoor is, is volgens die polisie onder die nege mense wat daarvan verdink word dat hulle dae later vir mnr. Mfanufuthi Moloi (21) gestenig het.
Nuus
Hengeluitstappie eindig tragies
Die lyk van ’n man van Botshabelo is gister deur Bloemfonteinse polisieduikers uit die Rustfonteindam, 30 km buite dié stad, gehaal nadat sy kano Dinsdagmiddag omgewaai en hy verdrink het.
Nuus
Kaptein Kanniedood!
Die krieketwêreld ly aan Kaptein Kanniedood-koors ná “die dapperste gebaar in dié spel se geskiedenis” deur Graeme Smith gister hier op die SCG.

SPORT
Biff-oeterde beurt oorskadu sege
Dit was nie genoeg om die Aussies van ’n sege te weerhou nie, maar ’n Biff-oeterde kolfbeurt deur die Suid-Afrikaanse kaptein het dié tuisspan se klinkende krieketsege gister op die SCG heeltemal oorskadu.
Mnr. Obakeng Basiretsi (24) het in die swembad op die voorgrond in Kimberley verdrink nadat hy vermoedelik van die duikplank afgespring het. Die swembad is 4,5m diep.
Foto: Jana Engelbrecht
HOOFSTORIES op sake24.co.za


Kom blog saam...
Volksblad se joernaliste skryf oor 'n verskeidenheid van onderwerpe op ons blogblad. Lesers word aangemoedig om deel te neem en kommentaar te lewer.

Moet daar sterker opgetree word teen krieket-skeidsregters wat swak beslissings maak?

Ja
Nee, dit verbeter niks
Word daar ooit opgetree?
 
AANWYSERS
Rand/$
9.6300
Rand/£
14.4800
Rand/?
13.0800
Gold/oz
$845.00
Gold Mining
2277.38
+0.00%
All-share index
22718.97
+0.00%
Enter company name
 
 
 
 
 
Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
ons beveel aan

Absa Top 10 Pintoage kompetisie
Teken in op die selfstandige Afrikaanse wynwebwerf, WYNSA, se nuusbrief en staan 'n kans om 'n kis 2008 ABSA TOP 10 PINOTAGE wyne te wen. Ou en nuwe wynmeesters het die kalklig gedeel in vanjaar se gewilde kompetisie. Besoek die tuisblad van WYNSA (www.wynsa.co.za) en kliek op Kry ons nuusbrief.

Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOGTEPUNTE
MATRIEK 2008

HOOGTEPUNTE
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud,besigheids- en motorversekering.

vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer