Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Nuwe kompetisie begin vandag
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.
Meisie se patent laat boere regop sit
Dit is toe nie net 'n boer wat 'n plan kan maak nie, maar ook 'n fyn, blonde skoolmeisie van Tzaneen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           5-22°C

Voorspellings
Sudoku
 
‘Catch 22’-situasie waarin Suid-Afrika is
Hoe lank kan Suid-Afrika nog pres. Thabo Mbeki bekostig?



Hou alliansie met arendsoë dop
Deur die ANC en die regerende alliansie waai ’n nuwe bries, soos duidelik was op die afgelope naweek se beraad in Midrand.

Hoeveel kinders moet nog in SA sterf?
Dis skokkende nuus dat 123 kinders sedert Januarie in die Ukhahlamba-distrik in die Oos-Kaap in verdagte omstandighede dood is. Aanvanklik is gemeen 80 is dood.

Minister, kyk ook na dié ‘nalatigheid’ in SA
Die minister van minerale en energie, me. Buyelwa Sonjica, was verlede week baie vinnig om die ongeluk by ’n myn buite Carltonville waarin agt werkers dood is as “verregaande nalatigheid” deur die myn te bestempel.

Taalberaad moet verdere stukrag kry
Aan die vooraand van die beraad van studenteleiers oor die posisie en rol van moedertaal aan tersiêre inrigtings het Volksblad die kollig op enkele belangrike aspekte van die beraad en tema laat val.





Mbeki/Selebi-era se prys vir Suid-Afrika
Die prys wat Suid-Afrika betaal vir die boel leuens, wanvoorstellings en/of verdraaiings in die Mbeki-era, styg by die dag.

Mbeki, Mabandla en Selebi – SA wag
Kan daar van ’n lojale ANC-kader en politikus alleen verwag word om ondersoek te doen en uitsluitsel te gee oor van die ernstigste beweringe van toesmeerdery – waarby die land se president, die minister van justisie en sy polisiehoof betrokke is?

S-Afrikaners moet hul stem nou laat hoor
Regter Sisi Khampepe se bevinding dat die Skerpioene in die Nasionale Vervolgingsgesag kan bly, lig weer die sluier oor die dubbelpratery wat een van pres. Thabo Mbeki se slegste nalatenskappe sal wees.

ANC-verraad teenoor skoon, oop regering
Die skandalige verraad van die ANC-regering teenoor die belofte van skoon en oop regering word jammerlik en duidelik geïllustreer rondom die Skerpioene-sage.

Skok-ondergang van Nationwide terugslag
Uit die aard van die bedryf laat ’n lugdiens wat ineenstort, ’n skouspelagtige chaos en ongerief agter.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer