Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Nuwe kompetisie begin vandag
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.
Meisie se patent laat boere regop sit
Dit is toe nie net 'n boer wat 'n plan kan maak nie, maar ook 'n fyn, blonde skoolmeisie van Tzaneen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           5-22°C

Voorspellings
Sudoku
 
Moderne koeltetuin het min moeite nodig
Met die besige skedule wat dié bekwame vrou volg, is dit ook net gepas dat haar  tuin so min as moontlik moeite verg. Mev. Ria Sieberhagen-Fouché het sowat 20 jaar gelede dorp toe getrek en begin tuin aanlê.

Vlytige verfkwas vaal kolle se moses
Sy noem haarself 'n kompulsiewe verwer en die bewyse van haar vlytige kwas wat enige vaal kassie in 'n kunswerk verander, is oral in die huis sigbaar.

Kleur speel 'n belangrike rol in dié tuin
In die voortuin sien 'n mens reeds hier word moeite gedoen om mooi te maak. Groot stukke bamboes in potte gee 'n moderne inslag in die tuin vol blomme en potte en plante met verskillende teksture en kleure wat mekaar aanvul. Jy kom gou agter kleur speel hier 'n belangrike rol.

Uitbundige, ronde roostuintjie lok jou nader
'n Digte wolkbank keer die laatmiddagson af. Dit keer egter geensins dat die uitbundige roostuin jou nader lok om deur te stap en die een pragtige blom ná die ander te waardeer nie.

Tuin verleng leefgedeelte van dié huis
Saam met die bouplanne van hul nuwe huis in Mimosastraat 11 het mev. Isabel van der Merwe 'n tuin ontwerp wat pragtig vertoon en bitter min moeite verg. Die tuin bestaan uit plaveipaadjies tussen gedeeltes wat met verskillende soorte rivierklippe en gekapte sandsteen bedek is.

Hotel in Kalahari spog met nuwe baadjie
Vir baie jare was die Gemsbok-hotel 'n legende onder besoekers aan Vanzylsrus 'n gewilde oornagplek vir mense wat dieper die Kalahari in gereis het. Petro Jonker het die hotel verlede jaar oorgeneem, die gebou tot op die grond af gebreek, en op die oorspronklike fondamente 'n nuwe hotel gebou.

Raad om 'n lekker onthaalruimte te skep
Soel someraande maak dit lekkerder om buite te kuier as binne. 'n Paar kenners gee raad oor hoe jy 'n lekker onthaalruimte buite kan skep.



TUIN MET MIN MOEITE EN BAIE VREUGDE...
'n Hoekie in mev. Ria Sieberhagen-Fouché se tuin op Rouxville.
Foto: LIENTJIE MENTZ


Kry jou tuin reg vir kompetisie
Die tweejaarlikse Rooskonvensie vind vanjaar in Bloemfontein plaas en die plaaslike komitee van die Vrystaatse Roosvereniging is flink besig met al die reëlings.

Oudhede dié twee se passie
'n Ongelooflike versameling oudhede wat oor 20 jaar bymekaargemaak is, maak 'n besoek aan Shaune Watt en Tom de Wet se huis in die stad 'n interessante ervaring.

Inwoner se droogtetuin 'n tuin met 'n verskil
AS jy nie baie tyd het om tuin te maak nie, maar allerlei goeie planne kan beraam, kan jy 'n tuin met 'n verskil aanlê.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer