| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 6-24°CVoorspellings |
'n Digte wolkbank keer die laatmiddagson af. Dit keer egter geensins dat die uitbundige roostuin jou nader lok om deur te stap en die een pragtige blom ná die ander te waardeer nie.
Die tweejaarlikse Rooskonvensie vind vanjaar in Bloemfontein plaas en die plaaslike komitee van die Vrystaatse Roosvereniging is flink besig met al die reëlings.
AS jy nie baie tyd het om tuin te maak nie, maar allerlei goeie planne kan beraam, kan jy 'n tuin met 'n verskil aanlê.
DIEETKUNDIGES sê dat ontbyt een van die belangrikste etes van die dag is.
Dit maak dus net sin dat jy 'n plek in jou huis moet hê wat hoofsaaklik vir hierdie maaltyd ingerig is.
DIT is interessant om te weet die produkte wat van sekere plante verkry word, kan so peperduur wees soos die van roosattar en saffraan.
AS jy net eers verby die heerlike aromas van die Webber-demonstrasie kom, is daar heelwat interessanthede op vanjaar se Homemakers-ekspo op die Bloemfonteinse skouterrein.
MY kennismaking met die boslelie, Veltheimia bracteata, gaan 'n hele paar jaar terug toe ek my eerste plante suksesvol van Kirstenbosch-saad gekweek het
ONDANKS die herhaaldelike koue fronte wat ons uit die suide teister, loop rose en al die ander plante in ons tuine flink uit. Alles en almal maak hulle reg vir 'n heerlike somer. |
KLEURRYKE TUINTJIE...
Hier is drie ou melkkanne wat nou vir 'n fonteintjie in mev. Ina Nel se tuin gebruik word. Sy maak planne met allerlei "weggooigoed" om interessante hoekies in haar huis en tuin te vorm. Foto: LIENTJIE MENTZ
Vir baie jare was die Gemsbok-hotel 'n legende onder besoekers aan Vanzylsrus 'n gewilde oornagplek vir mense wat dieper die Kalahari in gereis het. Petro Jonker het die hotel verlede jaar oorgeneem, die gebou tot op die grond af gebreek, en op die oorspronklike fondamente 'n nuwe hotel gebou.
Soel someraande maak dit lekkerder om buite te kuier as binne. 'n Paar kenners gee raad oor hoe jy 'n lekker onthaalruimte buite kan skep.
Dit is iets wat min mense nog ooit die voorreg gehad het om te sien.Só beskryf mev. Rita du Toit haar pragversameling van verskillende sonneblomme. Daar is die gewone geel sonneblomme, maar in haar paradystuin van groen gras en pragtige kannas is daar ander sonneblomme ook.
DIT is feestyd en tyd vir buitekuiers. Jy kan in 'n japtrap nuwe sithoekies in jou tuin skep en dit hoef nie duur te wees nie.
Op dié dorp ken almal dié tuin met sy lentekleure en veral irisse wat mildelik in Oktober blom.
DIE Maarsingh-egpaar wou 'n moderne huis hê wat die natuur innooi ' wat warm en oop is en tog 'n gesellige atmosfeer skep.
Wat die argitek, mnr. Nico le Roux, teen die koppie in Lillyvaleweg geskep het, is presies dit en veel meer.
ALMAL vier vandag Lentedag, maar dit is nog nie heeltemal lente nie en ons kan dalk nog 'n koue frontjie of wat te wagte wees. Volksblad-lesers moet 'n wonderlike Lentedag geniet.
Argitektuur met mening! Vanjaar, tydens die Volksblad–kunstefees, bied die Vrystaatse Instituut van Argitekte (VIA) twee baie spesiale lesings aan. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|