Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Naghowe ‘is 'n briljante plan’
Naghowe vir Suid-Afrika om die geweldige agterstand in strafsake te probeer wegwerk, kan eersdaags 'n werklikheid wees.
André P. Brink se susterskind doodgeskiet
“Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika oorgelaat is aan die genade van barbare.”
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-25°C

Voorspellings
Sudoku

Groep se sang vermaak
Apr 01 2008 03:49:59:843PM  - (SA)  
Elmarie Lubbe



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

KOVSIES se kamerkoor, Voices Incorporated, was op 10 Maart gereed vir sy skemeruurkonsert in die Odeion se amfiteater toe ’n reënbui uitgesak het.

Sy planne, oftewel stemme, is in die wiele gery en Voices Incorporated moes noodgedwonge binnenshuis optree.

Voices Incorporated het, onder leiding van mev. Leona Geldenhuys, musiek van die Renaissance-tydperk tot die Romantiek tot hedendaagse musiek. Liedere van die Renaissance-tydperk word gewoonlik deur ’n kleiner groep gesing, omdat daar in daardie tyd baie keer net een eksemplaar van die werk was en hulle dan almal rondom daardie eksemplaar moes staan en sing.

Voices Incorporated se repertoire sluit Afrikaanse, Engelse, Duitse en Franse werke in.

Baie van die werke het ’n sterk religieuse inslag, soos Gloria en Sanctus.

Dit word afgewissel met werke met ’n humoristiese aanslag.

Of jy nou ’n aanhanger is of nie, jy sou moes saamstem dat Voices Incorporated weet hoe om met sy stemme te speel.

Sy jaarkonsert word op 20 April gehou. Vir meer inligting bel Geldenhuys by 083-444-0181.

Teken in op Volksblad


Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer