BRAVO! vir Villa Bravado en Soetdoring. Dié twee koshuise het die Kovsie-kampus laat brrrrrr! van plesier toe hulle Saterdagaand as die wenners van Stagedoor 2008 aangewys is.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 3-23°CVoorspellings |
|
BRAVO! vir Villa Bravado en Soetdoring. Dié twee koshuise het die Kovsie-kampus laat brrrrrr! van plesier toe hulle Saterdagaand as die wenners van Stagedoor 2008 aangewys is.
STUDENTE op die Kovsie-kampus verwelkom die vakansie wat Donderdag aanbreek met ope arms en party gaan net mooi niks doen nie , terwyl ander weer groot planne beraam. Kampus-Volksblad het ’n paar studente oor hul voornemens uitgevra.
Kampus-Volksblad, wat die derde keer verskyn, is tot op hede baie goed ontvang deur studente op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se hoofkampus in Bloemfontein.
WAT gee jy vir ’n rugbyspeler wat aan die eerstejaarsêr deelneem? ’n Solo! Dís wat met die menslikebewingskunde-student Chris Duvenhage gebeur het.
’n GROEP van 20 studente van die departement kommunikasie- en inligtingstudie gaan Singapoer dié vakansie besoek. Die studente, wat vergesel word deur vier dosente, vertrek op 5 April.
Talle studente het onlangs ontdek dat daar R200 op hul studentekaarte beskikbaar is vir hul gebruik. Ander weet dalk al lankal hiervan, terwyl party nou eers uitvind.
ARMENTUM moet van Donderdag af die Universiteit van die Vrystaat se reputasie as ’n rugbykrag op koshuisvlak gestand doen.
|
SOETDORING JOU DORING...
Soetdoring se meisies wys hoekom hulle die gunstelinge was. Foto: Willem van der Berg
Die Joolmassa, wat die bekendmaking van vanjaar se joolwenners is, sal waarskynlik vanaand op die Kovsie-kampus gehou word, nadat dit oorspronklik verlede Donderdagaand gehou sou word.
KOVSIES se kamerkoor, Voices Incorporated, was op 10 Maart gereed vir sy skemeruurkonsert in die Odeion se amfiteater toe ’n reënbui uitgesak het.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|