Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Kersfonds Kalender 2008
Kersfonds Kalender 2008

Standard Bank gee ’n helpende hand
’n Helpende hand om die Volksblad-Kersfonds te versterk word vanjaar deur Standard Bank uitgehou.





Volksblad-Kersfonds
  • Volksblad-Kersfonds is deur die Inkomstediens as 'n openbare welsynsorganisasie geregistreer om skenkings te ontvang en 'n kwitansie ingevolge art. 18 van die Inkomstebelastingwet uit te reik.
  • Skenkers kan gevolglik hul skenkings van hul belasbare inkomste aftrek en dan belastingkorting kry.
  • Hulle moet hul voorletters, van en volledige adres verskaf en ook aandui of 'n art.18-kwitansie verlang word.
  • Dié kwitansie sal aan skenkers gepos of gefaks word.
  • Die Volksblad-Kersfonds se vrystellingsnommer is 930025613.
  • Mense met navrae kan mev. Marie McLaren by 051-404-7644 bel.
  • Bydraes kan gestuur word aan: Volksblad-Kersfonds, Posbus 267, Bloemfontein 9300. Tjeks moet aan Volksblad-Kersfonds uitgemaak word.
  • Die bankbesonderhede is: Absa-rekening, Volksblad-Kersfonds, rekeningnommer 479-070-849, takkode 632-005.
  • Stuur 'n faks as bewys van regstreekse inbetalings aan McLaren by 051-404-7605.
  • Bydraes kan ook by al Volksblad se kantore inbetaal word.
Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer