Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Naghowe ‘is 'n briljante plan’
Naghowe vir Suid-Afrika om die geweldige agterstand in strafsake te probeer wegwerk, kan eersdaags 'n werklikheid wees.
André P. Brink se susterskind doodgeskiet
“Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika oorgelaat is aan die genade van barbare.”
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           8-25°C

Voorspellings
Sudoku

Lewenslesse met atletiek geleer
May 07 2008 04:41:23:570PM  - (SA)  
Christel Steenkamp



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

DOUGLAS. – Vyf leerlinge van die Hoërskool Douglas het as lede van die Griekwa-atletiekspan aan onderskeidelik die SA kampioenskap vir hoër- en laerskole deelgeneem.

Die kampioenskap vir senior leerlinge het in Rustenburg en dié vir laerskole in Bellville plaasgevind.

Dit was vir die leerlinge ’n geleentheid waar die kompetisie ongelooflik sterk was en hulle ’n klomp lewenslesse kon leer.

Vir die leerlinge het het dit gevoel asof hul provinsiale span een van die kleinste groepe op die onderskeie kampioenskappe was.

Die professionaliteit en toerusting van die groter spanne het hul beïndruk.

In kompetisie het die atlete ook geleer dat ’n atleet altyd kan verbeter en meer oor sy sport leer.

Die atlete beskou die kompetisie as ’n groot geleentheid wat hulle te beurt geval het en is selfs meer gemotiveerd om harder te oefen en aan hul tegniek te werk om so in die toekoms nog beter te kan presteer.

Hulle sien almal uit na die volgende atletiekseisoen en is dit eens dat hulle ná elke groot kompetisie nader aan volwassenheid in hul sport beweeg.

Teken in op Volksblad


Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer