Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
SA se sexyste vrou gekroon
Suid-Afrika se nuwe sexyste vrou van die jaar sê dié titel laat haar voel asof sy 'n Mej. Suid-Afrika-bikinititel gewen het.
Wen ook R1000!
Nóg 'n Volksblad-leser het R1 000 in die Wagwoord-wedstryd losgeslaan. In diê opwindende wedstryd kan lesers R1 000 per dag wen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           8-26°C

Voorspellings
Sudoku
 
Projekte beloof beter lewensgehalte
Khara Hais-munisipaliteit knap huise en lughawepad op:
Verskeie projekte vir die opknapping van huise, die uitfasering van die emmerstelsel en die opknapping van die lughawepad is in die gebied van die //Khara Hais-munisipaliteit aan die gang.

Besigtiging van dorp beslis die moeite werd
Dié dorp in die hartjie van die Karoo is vir baie reisigers hoogstens ’n halfweg op die pad tussen die noorde en die Kaap.

Eerste inwoners verskaf die naam !Kheis
Dié geskiedkundige agtergrond fokus hoofsaaklik op die eerste inwoners van die munisipale gebied en waar die naam van die !Kheis-munisipaliteit vandaan kom.

Ouers moet kinders beveilig teen maatskaplike misdrywe
Die departement van maatskaplike dienste en bevolkingsontwikkeling herinner ouers, hulpverskaffers en gemeenskapslede dat hulle verantwoordelik is om kinders jonger as 18 kragtens die Grondwet en die Kinderwet te beskerm.

Polisie-orkes versprei steeds harmonie
Die Noord-Kaapse Polisie-orkes versprei steeds harmonie met musiek – die orkeslede het sowat 2 000 leerlinge met skoolbesoeke op Pofadder, Aggeneys, Pella en Onseepkans bereik.

Vrou se passie laat deure vir streek oopgaan
Me. Charlotte Klopper van die Emthanjeni-munisipaliteit was daagliks getrou by haar stalletjie waar sy die munisipaliteit asook die Pixley ka Seme-gebied op die afgelope Karoo-fees bekend gestel het.

Kursus aangebied om waterveiligheid te verseker
’n Egpaar wat hulle beywer vir waterveiligheid wanneer bote betrokke is, het onlangs hier ’n kursus aangebied om mense te help om hul bekwaamheidsertifikate te verwerf.

Lewenslesse met atletiek geleer
Vyf leerlinge van die Hoërskool Douglas het as lede van die Griekwa-atletiekspan aan onderskeidelik die SA kampioenskap vir hoër- en laerskole deelgeneem.



Rooi sonsondergang op De Aar met silho?van weerdiens se kantoor op koppie.
Foto: Danie Ferrera


Opleiding en werkskepping bekamp misdaad
Die komitee vir misdaadbekamping se standpunt is dat misdaad bekamp word as die organisasie mense oplei en werk vir hulle skep, het oudregterpresident Appie Steenkamp hier gesê by ’n geleentheid waar sertifikate oorhandig is aan kandidate wat die naald- en houtwerkprojek suksesvol voltooi het.

’n Bietjie inspirasie vir ’n kraglose winter
Ter voorbereiding vir ’n kraglose winter is die eerste twee siklusse van die land se eie mitologiese, satiriese skrywer nadergetrek.

Noord-Kaapse tennisspelers wys hul slag op veterane-toernooi
Ondanks die verskil in klimaat tussen die Noord-Kaap en die Boland het Noord-Kaapse tennisspelers hulself laat geld op die jaarlikse interprovinsiale toernooi op Stellenbosch.

NWU-Puk borg mediumskoolrugbyliga
Die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-universiteit (NWU) het verlede week bekend gemaak dit gaan die Noordelike Diamante-streek se mediumskool-rugbyliga borg.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer