Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 10-25°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Vernuf is nodig om dié knewels in die lug te kry
Warmlugbalonne het vandeesweek met die Suid-Afrikaanse Warmlugballon-kampioenskap die Bethlehemse hemelruim versier. Deelnemers van klubs oor die land heen, en selfs van oorsee, wat aan die kompetisie deelgeneem het, het hier hul warmlugballonne kom vlieg. Om een van die ballonne op te saal, benodig egter groot vaardigheid en moet baie versigtig gedoen word. Die ballon word oor die algemeen van nylon gemaak en kan aan die brand slaan. Een van die ballonne het dan ook tydens een van die take Dinsdag aan die brand geslaan. Mnr. Harmen Vogelsang van die Pioneer Ballooning-klub (PBS) in Johannesburg sê die deelnemers moet tot vyf take per vlug verrig, wat enigiets van kaartlees tot tydbeperkings kan insluit. Hy sê die sport het hom nog altyd gefassineer en ’n warmlugballon was die eerste vliegmasjien wat ooit gevlieg het.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|