Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings > |
|
||||||||||||||
|
Organies beter vir ’n mens
Organiese boerdery is Reuter Sorour se passie. Hy vertel hy het jare gelede reeds besef die gewone manier van doen is nie altyd die beste vir die grond óf die mens nie. “Die gesondheid en integ-riteit van jou produksiestelsel is die belangrikste, nie winsgewendheid nie.” Die melkbeeste en ganse op die plaas wei slegs op klawer, lusern en gras. Hy glo hoe nader sy produksiestelsel aan die natuur is, hoe beter is sy produk. Hoewel dit op die lang termyn goedkoper is om organies te boer is die oorskakeling tydsaam en duur. “Ons het baie probleme gehad met die oorskakeling, maar dit gaan nou reeds baie beter.” Volgens Reuter boet hy steeds produksie in ter wille van ’n gesonder kudde. Hy beklemtoon egter dit is vir hom die moeite werd om voedsel te vervaardig wat veilig en gesond is vir sy kinders om te eet.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|