Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Altyd plek vir nog een
Nov 12 2008 01:35:07:917PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

DE AAR. – Ná jare se gewag is daar eindelik ’n nuwe taxi-staanplek op De Aar geopen. Volgens mnr. Lwando Mahlasela, woordvoerder vir die departement van vervoer, paaie en openbare werke in die Noord-Kaap, moes taxi’s tot onlangs op die parkeerterrein van ’n plaaslike supermark stop.

Mnr. David Molusi, LUR vir die departement, het gesê die opening van die nuwe taxi-staanplek is deur die gemeenskap verwelkom.

“Dit gaan die lewe baie makliker maak vir mense wat met taxi’s ry. Die staanplek gaan taxi’s wat plaaslik en van ver ry, huisves. Daar is aparte staanplekke vir verskillende roetes, asook onderdaksitplek vir passasiers.”

Volgens Molusi is die departement se grootste taak om te verseker dat die taxi-bedryf deel is van die vervoerstelsel in Suid-Afrika.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer