Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Meer oor Waterkloof
Nov 19 2008 08:31:32:677AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

  • Hoe kom ek daar? Waterkloof was op die hoofpad tussen Johannesburg en Kaapstad voordat die N1 gebou is. Draai by Trompsburg van die N1 en volg die stil R717-teerpad oor Philippolis na Colesberg. Waterkloof is sowat 20 km noord van die Oranjerivier.

  • Waar kan ek oornag? Op dié spookdorpie is daar (on)gelukkig geen slaapplek nie, maar wel op die buurdorp, Philippolis. Gooi ’n oog by http://philippolis.blogspot.com/

  • Hoewel baie van die erwe op Waterkloof nie omhein is nie, is dit in private besit. Nie al die eienaars hou daarvan dat jy in hul (spook)huisies ronddrentel nie.

  • Die Jacobs-broers, boere in die omgewing, oorweeg dit om van die erwe te herontwikkel.

  • Waterkloof is in die Karoo. Wees dus voorbereid op snikhete somers en bibberende winters.

    Teken in op Volksblad


  • Vind
    Reis en Verblyf
    Direct Axis Lenings
    Werksgeleenthede
    Versekering Vir Vroue
    Top Afrikaanse Boeke
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende


    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer