Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings > |
|
||||||||||||||
|
Bestuur kies nuwe lede
KIMBERLEY. – Drie nuwelinge is gekies op die uitvoerende bestuur van Klub Griekwas, die Griekwaland-Wesse rugby-ondersteunersklub, op sy jaarvergadering wat Vrydagaand hier gehou is. Kobus van den Berg is soos verwag onbestrede as nuwe voorsitter in die plek van Barry Gerber verkies. Frikkie du Plessis is ná ’n stemming as adjunkvoorsitter in die plek van Van den Berg gekies. Werner Hauptfleisch is onbestrede as tesourier in die plek van Marnus van der Merwe gekies. Gerber en Van der Merwe het volgens die klubgrondwet ná hul tweejaar-termyn uit die bestuur getree. Eben Truter, wat twee jaar gelede weens werkverpligtinge uitgetree het, is weer as bykomende lid verkies in die plek van Bernard Gerber wat nie weer beskikbaar was nie. Die ander bykomende lede is Johnny Higgs, Frank Lightfoot, Dolf Greyling en Thinus Deyzel.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|