Die Noord-Kaapse misdaadbekampingskomitee het verskeie van sy bestaande projekte vanjaar uitgebrei en nuwes in bedryf gestel, sê adv. Abrie Botha in sy jaaroorsig van die komitee se bedrywighede.| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
|
|
Die Noord-Kaapse misdaadbekampingskomitee het verskeie van sy bestaande projekte vanjaar uitgebrei en nuwes in bedryf gestel, sê adv. Abrie Botha in sy jaaroorsig van die komitee se bedrywighede.
Mev. Marthie Olivier se kosprojek op Trompsburg is nou sewe jaar oud. Sy het die projek begin om tydens die Desembervakansie kos aan kinders te gee.
Die 170ste herdenking van die Slag van Bloedrivier word vanjaar gehou en ’n perdekommando onder leiding van kmdt. Gerhard Combrink het op 1 Desember van Irene na Bloedrivier vertrek.
Die Vrystaat-versorging in Aksie (VVA) se Kuierhoekie vir bejaardes het onlangs sy jaarlikse Kersgeselligheid gehou.
Die Gereformeerde kerk in Tobie Mullerstraat, Philippolis, is vanjaar 125 jaar oud.
Soms gebeur daar iets in ’n mens se loopbaan as sportman of -vrou wat ’n blywende indruk op jou maak. So was dit ook die geval met Willien Fourie, seker een van die beste administrateurs wat die Vrystaat nog opgelewer het.
Watwou Crocodile Dundee. Dié dorp het vir Tobie van der Westhuizen.
Op 13 November het Tobie ’n berglikkewaan teen die muur in sy bure oorkant die straat se erf gevang. |
SOMERKERSFEES...
Kontrei wens graag al sy lesers 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2009 toe. Hierdie is die laaste uitgawe van Kontrei in 2008. Die volgende uitgawe verskyn op 14 Januarie 2009.
Die jaar 2008 was ’n groot een vir die gholfspelers in ons streek. Tydens die jaar het ons verskeie volmaakte gelukskote gesien, baanrekords is oral verbeter en al die bane in die Vrystaat en Noord-Kaap is in ’n uitstekende toestand ná die reën wat geval het.
Leerlinge aan die Hoërskool Zastron het onlangs ’n kursus oor die verskillende aspekte van jag bygewoon.
’n Toneelstuk wat die tragiese invloed van alkoholmisbruik, molestering en gesinsgeweld met humor uitbeeld, is eersdaags in die Noord-Kaap op die planke. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|