Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Boewe brand ook op buurman los
“Daai ouens was kwaad. Hulle wou my vrek skiet. Hulle het aangehou en aangehou skiet.”
'n Fees van boeke en skrywers
'n Boekfees wat die internasionale arena tot verse uit die gemeenkskap huisves.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           3-23°C

Voorspellings
Sudoku
 
Trap en skop dat die stof staan
Hulle kan trap en skop dat die stof so staan. Met hul oranje oorpakke en swart waterstewels lyk hulle meer soos mynwerkers as na die skoolkinders wat hulle is.

Oudkoerantman leef steeds voluit
Hy mis die eensaamheid en stilte van die Vrystaatse vlaktes. “Ek verlang na die duisternis wat jou toevou op ’n plaas wanneer jy die lig afsit . . . Die hitte teen my rug uit die Aga se warmplaat . . . ”

Dié panne kry oral ’n tuiste
Nagenoeg 13 jaar gelede het ’n hele plaas naby Reddersburg afgebrand wat veroorsaak het dat die eienaar oornag sonder ’n inkomste was.

Die wonderwerke van wol is velerlei
Mev. Judy Bester is opgewonde oor die wolprodukte wat sy maak in haar huis op die dorp. Boonop skep sy werk vir ses vroue van Ipopeng en glo sy wol is een van die oplossings vir die land se elektrisiteitsprobleme!

Vernuf is nodig om dié knewels in die lug te kry
Warmlugbalonne het vandeesweek met die Suid-Afrikaanse Warmlugballon-kampioenskap die Bethlehemse hemelruim versier.

Meer as tevore wil op Bibberfees uitstal
Meer aansoeke vir stalletjies as ooit te vore is reeds deur die organiseerders van Smithfield se Bibber/Chill-fees op 24 Mei ontvang.



Die Jimmie Roos-skool op Dewetsdorp se watersteweldansers het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir Uitvoerende Kuns. Van links is, voor: Eddie Choledi, Samuel Witvoet, Vianney Cloete, Aaron Jantjie, Kolosi Ntsewana, Lefa Kgopedi, Steven Falene en David Tsebe; agter: Sammie Eckleton, Refentse Motlhanke, Nicklaas Tumane, Motlatsi Matsitsa, Ivan Kemp, Thabo Makobane, Tshepang Kgopedi en Collin Moliet.
Foto: Johan Roux


Reënweer kelder spel op bane in die streek
Die reën het die afgelope naweek op die meeste bane in ons streek die laaste woord gespreek. En vir minstens een van die klubs was dit ’n groot verlies. Ons verneem dit het tussen 27 en 55 mm op die meeste plekke in die Vrystaat gereën het.

Rolbalklub maak geskiedenis
Die Midwaters-rolbalklub hier het op 1 Mei geskiedenis gemaak deur die Jack Simpson-gedenktrofee op die baan van die Venterstad-rolbalklub te wen.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer