Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Polisiemanne voor oor korrupsie
Beweerde korrupte polisiemanne is gisteroggend vroeg op die Lesotho-grens deur die polisie in hegtenis geneem.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Nampo-oesdag van Dinsdag aan die gang
May 13 2008 01:52:58:350PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

NAMPO-Oesdag 2008 het Dinsdag begin.

Aangesien dit in ’n suksesvolle boerdery die uitdaging bly om ’n wenformule te vind waarin elke element in balans is, is die meer as 620 uitstallers op vanjaar se Nampo-oesdag van Dinsdag tot Vrydag buite Bothaville deur Graan SA met die hand gesoek.

Dit sluit in verskeie demonstrasies van die werktuigvervaardigers en –verspreiders, 4x4-demonstrasies en passasiersritte, ’n vroueprogram, modevertoning en die boerepatentekompetisie. Toegangsgeld is R60 per persoon. Hektye is daagliks van 07:00 tot 17:00. Daar is ook spesiale snelbusdienste vir besoekers tussen Bothaville en die Oesdagterrein, asook van Klerksdorp, Bloemfontein en die O.R. Tambo-lughawe. Bel 056-515-2145 of besoek www.nampo.co.za.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer