Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Laat jou Kerslig skyn
Nov 18 2008 03:53:36:740PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend


’n Dringende beroep word gedoen op ondernemings en individue om Kersversierings vir lamppale vir die jaarlikse Fees van Liggies by die elektrisiteitsafdeling van die Moqhaka-munisipaliteit in te handig. Met slegs tien dae voordat die liggies tydens die Aandmark aangeskakel gaan word, loop die uurglas vinnig leeg en ondernemings kan uitmis op die geleentheid om in die gees van Kersfees te “skyn”. Kersversierings moet getoets word en by Marockstraat by die elektrisiteitskantore ingehandig word. Slegs vier ondernemings het tot dusver hul lamppaalversierings laat nagaan en ingehandig.

Lamppale is vir die duur van die feestyd beskikbaar teen R330 elk by Hazel Dell (082-976-8419) of by Rellings in Cross-straat.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer