’n Afrikaanse song op die Chinese radiostasies se speellyste klink haas ondenkbaar, maar Kroonstadter Jan Blohm het met sy treffer Groentrui in Afrikaans sy hart en musiek op die Oosterse radiostasies uitgesing en laat hoor.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
|
|
’n Afrikaanse song op die Chinese radiostasies se speellyste klink haas ondenkbaar, maar Kroonstadter Jan Blohm het met sy treffer Groentrui in Afrikaans sy hart en musiek op die Oosterse radiostasies uitgesing en laat hoor.
Gustapo, Bacon en die tannie. Laasgenoemde het haar ontferm oor ’n “vuil en lelike, maar te pragtige” Landrasvarkie wat boesemvriende met Gustapo, ’n kwaai rifrughond van die hoewes, is.
Elke mens het ’n droom. ’n Mooi, groot droom waarin jy die wenner is. ’n Droom om goed te kan doen. Só het Wilma du Toit (47), ’n Kroonstadter wat sedert 22-jarige ouderdom met Parkinson se siekte saamleef, se droom waar geword.
Vanjaar se Spontaan-streekwenner vir Kroonnuus is die 17-jarige Dadine Joubert van Kroonstad. Van jongs af het Dadine gepraat van haar tikitaar waarop sy akkoorde kon tokkel.
Die regering se jongste omstrede voorstel dat plaasgrond arbitrêr onteien moet word teen ’n prys wat burokraties vasgestel word volgens ’n vooruitgeskatte produksiewaarde van die grond, druis reëlreg in teen ’n baie aktiewe plattelandse eiendomsmark, sê mnr. Andries Botha, DA-LP.
Dié week word Nasionale Arbeidsterapieweek gevier. Die doel van die week, wat gister amptelik begin het, is om Suid-Afrikaners van arbeidsterapie bewus te maak.
The main objective of the KJC is to primarily create approximately 150 sustainable job opportunities for the unemployed youth and women in Moqhaka and precincts by 2013.
’n Grootskaalse soektog is deur die polisie begin nadat ’n 78-jarige oudjoernalis, -redakteur en –dosent verlede Saterdag spoorloos van ’n familieplaas verdwyn het.
|
BLOHM, JAN BLOHM...
Met sy kitaar en songs doen wat hy kan ken: musiek Foto: Tharine Geldenhuys
In reaksie op die moontlike dagvaarding van mnr. Sam Tshabalala, hoogsbetaalde koördineerder van die Moqhaka Tourism Extravaganza, het die Demokratiese Alliansie (DA) die veelbesproke mislukte skouspel wat belastingbetalers glo meer as R9 miljoen uit die sak gejaag het, sterk gekritiseer.
The people of Kroonstad can look forward to a repeat performance of the wonderful concert in the chapel of the Old Convent held at the time of the centenary celebrations in October last year.
Aangesien dit in ’n suksesvolle boerdery die uitdaging bly om ’n wenformule te vind waarin elke element in balans is, is die meer as 620 uitstallers op vanjaar se Nampo-oesdag van Dinsdag tot Vrydag buite Bothaville deur Graan SA met die hand gesoek.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|