Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
D-dag breek aan vir stigting van Cope
Amadla a wetho! Mag vir die mense!
Met dié slagspreuk is vandag D-dag vir die Congress of the People (Cope) om in Bloemfontein, ongeag teenkanting van die regerende party, die ANC, amptelik gestig te word.

SANBD hou optog vir veldtog vir bloed
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD), in samewerking met die Moqhaka- brandweerdienste en -verkeersdepartment en Netcare 911, het op Donderdag 27 November ’n opskudding in Kroonstad se strate veroorsaak toe hulle met ’n optog deur die strate vir die Big Blood Bash-marathonbloei die gemeenskap se aandag wou trek.

Vroue reik uit na gevangenes
Die Democratic Alliance Woman’s Network (Dawn), die Demokratiese Alliansie (DA) se vrouenetwerk, het ’n ope dag van die departement van korrektiewe dienste se vrouegevangenis op Kroonstad bygewoon.

Paar vier 50 j. in Jerusalem
Die meetsnoere het vir ons op lieflike plekke geval. (Ps 16:6). En een van die plekke wat vir mnr. Louis en mev. Magriet Botha van Kroonstad met die viering van hul goue (50ste) huweliksherdenking besonderse bekoring ingehou het, is Jerusalem.

Paid-up account holders rewarded
It pays to pay your municipal account. The first prizes were handed over to lucky municipal account holders who have paid their accounts up to date or have made arrangements to pay off arrears due to the Moqhaka Municipality.

Tooi met koekies
Dis kinderspeletjies om koekies vir die Kersboom te bak. Al wat jy benodig, is:

Tweeling (6) laat skeie klap
Hulle is net ses jaar oud en speel reeds jukskei op mededingende vlak. Hulle weet presies wat ’n bars (puntetelling bo 23) en ’n skof beteken en ook hoe om ’n skei te laat klap.



Die redaksie en ander personeellede van Kroonnuus neem 'n welverdiende ruskans. Dié uitgawe van Kroonnuus is die laaste vir 2008. Die kantoor sal op 5 Januarie 2009 heropen en die eerste uitgawe vir 2009 sal op 13 Januarie 2009 verskyn. Mag u en u geliefdes 'n wonderlike feestyd geniet. Personeellede van Kroonnuus is, voor: Joyce Liphoko (algemene werker); van links, agter: Johan van Zyl (verkoopskonsultant), Izeth Wessels (Snuffelgids- en eiendomskonsultant), Annetjie Cloete (ontvangsdame), Alda Roux (hoofbestuurder: Sentrale Gemeenskapskoerante), Debbie du Plessis (verkoopskonsultant), Tharine Geldenhuys (redakteur) en Augnischa van Eck (senior verkoopsbestuurder: Vista, Forum en Kroonnuus).
Foto: Beth Lordan

Welkom, o stille nag van vrede onder die Suiderkruis, wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis: Kersfees kom, Kersfees kom - gee aan God die eer.

Skenk ons ’n helder Somer-Kersfees in hierdie land, o Heer.

Welkom, o stille nag van vrede. - Lied 358 uit die Liedboek



Terugblik op 2008
Dis die einde van nog ’n skrikkeljaar. Die uurglas van 2008 het leeggeloop.

Wie dít mis, mis Kersfees
Kersfeestyd van soet sentiment, rooi Kersvaders met wit baarde en “gejazzifyde” Kersliedere in winkelsentrums. Ja, dis weer sulke tyd. Wêreldwyd gaan baie geld weer uit Christus se geboorte gemaak word.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer