’n Seun van Kuruman word aan die einde van volgende maand die onderpresident van die Wêreldbank se teenkorrupsie-eenheid in Washington.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
|
|
’n Seun van Kuruman word aan die einde van volgende maand die onderpresident van die Wêreldbank se teenkorrupsie-eenheid in Washington.
Familielede en vriende van een van Daniëlskuil se voorste boere het Dinsdag op gepaste wyse van hom afskeid geneem toe hy hier begrawe is.
The provincial event of the May Day was celebrated at the Mothibistad Sports Stadium on Thursday, 1 May.
Op ’n heerlike herfsmiddag in die tuin van mev. Ansie Cilliers het die vroue van Kurumanse Vroue-Landbouvereniging (VLV) alles oor koivis en kouewaterseep geleer.
Die jong mense is bevoorreg om vanjaar met Pinkster na ’n jeugleraar van die Stellenbosch-kerk te luister. Ds. MC Engelbrecht is een van vyf leraars in dié kerk en is vir die jeugwerk verantwoordelik.
’n Bybelse ete word môre deur die kerkraad van die NG Moedergemeente Kuruman in die kerksaal gehou in ’n poging om geld vir Bybelverspreiding in te samel.
Die voormalige Griekwa-voorspeler Hedley Wessels en sy vrou, Elmarie, verwag hul eersteling in Julie vanjaar. Hulle bly baie lekker in ’n woonstel in Anglet, Frankryk.
|
HIERT'S JOU LELIKE DING...
Dié foto van 'n koringkriek is ingeskryf deur Coetzer Fourie. Die kategorie vir vandeesmaand se fotokompetisie is insekte. Foto: Coetzer Fourie
Kroonnuus soek ’n wenner en S-tyd is hier! Spontaan-oudisies vind dié Saterdag plaas. Dis nou of nooit om te kom sing en te perform.
Die Stigting vir Integrerende Navorsing in Geestesgesondheid het onlangs in ’n studie bekend gemaak drie uit vyf doktersbesoeke oor die wêreld heen is weens stresverwante siektes.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|