Die verandering van die Kgalagadi-distriksmunisipaliteit se naam na die John Taolo Gaetswewe-distriksmunisipaliteit is die afgelope naweek in die Ga-Segonyana-stadsaal en by Mothibistad se stadion behoorlik gevier.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings |
|
|
|
Die verandering van die Kgalagadi-distriksmunisipaliteit se naam na die John Taolo Gaetswewe-distriksmunisipaliteit is die afgelope naweek in die Ga-Segonyana-stadsaal en by Mothibistad se stadion behoorlik gevier.
Die provinsiale Eteya- (Emerging Tourism Entrepreneur of the Year Award) toekennings is die afgelope naweek in die Banketsaal van die Ga-Segonyana-munisipaliteit op Kuruman aangebied.
Die toewyding van drie munisipale werkers het uitkoms aan die bejaardes in die Mimosahof-tehuis vir bejaardes gebring.
Barnardlaan. Miskien het straatstories vir my by hierdie laan begin. Êrens sou ek voor Kersfees wou skryf oor Kersfees-laan of Kersboslaan, die strate wat in Kerstyd spog met ’n Kersboom soos die boom voor die biblioteek in Acaciastraat en Hoofstraat met sy baie egte dennebome by die Oog.
Die jaar 2008 is amper verby en ons maak almal litte los vir die feestyd wat voorlê. Die jaar was nie sonder hartseer en voorvalle nie, net soos die meeste ander jare. Ons ken almal die verhaal van die talente, die klop aan die deur, asook die storie van die seun wat brood vra van sy pa.
Ongeveer 100 kankerpasiënte is verlede week by die hospitaal in die onkologie-afdeling op ’n Kersgeselligheid met geskenkies en ’n lekker ete onthaal.
Die Isolobantwana-projek (Oog op die kind) is in Maart 1997 deur die Kaapstad-kindersorgvereniging vir 2 loodsareas, Ottery en Khayelitsha Site C, begin.
|
'n Groepie mense het Kersliedere by die Mimosahofouetehuis en by die hospitaal gaan sing. Tussen die twee plekke het die vragmotor waarop hulle gery het sommer deur die woonbuurt ook gery. Hier stap hulle met hul kerse in Heuwelsig en sit met ondergaande son op die agtergrond.
Foto: Annerie Louw Kuruman Bulletin wens al sy lesers en kliënte 'n Kerstyd vol wonderlike seëninge en 'n flambojante 2009 toe.
Kuruman Bulletin wishes its readers and clients a wonderfully blessed Christmas and magnificent 2009.
Die twee vriendinne op Olifantshoek mag al in die tagtig wees, maar hul hande (en koppe) staan reg vir sake. Mej. Trix Smuts (85) en mev. Gezina Claassens (83) is twee inwoners van die ACVV-tehuis vir bejaardes op Olifantshoek, Berg en Rus, wat nie maklik kan stilsit nie.
’n Uitstalling van Kumba Iron Ore se Sishen-Suid-projek van R8,5 miljard was een van die hoogtepunte op die Besigheids-en-verskaffers-ekspo wat laat in November op Postmasburg gehou is.
“Food, water, please . . .” was die ontmoetingswoorde tussen mnr. Johan Olivier en Takeshi Tajima, ’n Japanse fietsryer wat deur Afrika toer. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|