Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Naghowe ‘is 'n briljante plan’
Naghowe vir Suid-Afrika om die geweldige agterstand in strafsake te probeer wegwerk, kan eersdaags 'n werklikheid wees.
André P. Brink se susterskind doodgeskiet
“Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika oorgelaat is aan die genade van barbare.”
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-25°C

Voorspellings
Sudoku

VL vergader met Eskom
Mar 17 2008 02:19:44:087PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Vrystaat Landbou (VL) en Eskom het volgende week ’n opvolgvergadering oor kragonderbrekings wat die land moontlik weer van môre af kan tref.

Ná ’n onlangse vergadering met Eskom het VL in sy 20 streke opnames onder boere gedoen om vas te stel in watter tye verskillende boerderye die minste deur kragonderbrekings geraak sal word en die minste skade sal ly.

Om Eskom te help, het besproeiingsboere hulle ook bereid verklaar om vir ’n dag per week sonder krag klaar te kom, mits hulle die res van die tyd ononderbroke krag sal hê.

Mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van VL, sê ’n vergadering word op 7 Maart met Eskom gehou om verder te praat oor hoe die landbousektor moontlik gehelp kan word.

Teken in op Volksblad


Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer