Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 10-25°CVoorspellings |
|
Vergaderings van VL begin
Vrystaat Landbou(VL) se streekvergaderings vir 2008 het begin en word tot einde Junie in die verskillende streke gehou. Die volgende streekvergadering is op 17 April op Hertzogville. Daarna volg vergaderings op 6 Mei op Luckhof en op 7 Mei op Bethlehem. Rig navrae aan mev. Ria van Staden by 051-444-4609.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|