Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 10-25°CVoorspellings |
|
VL brei dienste na boere uit
Vrystaat Landbou (VL) brei sy dienste na lede uit en gaan hulle in munisipale distrikte bystaan met grondbelastingonderhandelings, grondhervormingkwessies en sake wat hulle op plaaslike vlak raak. Mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van VL, sê baie boere het nie noodwendig die agtergrondkennis oor wetgewing en die gevolge wat dit vir hulle kan inhou nie. Daarom het die dag- en uitvoerende bestuur besluit om VL se diens na boere op plaaslike vlak uit te brei om hulle te help. “Dit gebeur dat boere oor kwessies soos grondbelasting onderhandel, sonder dat hulle werklik kennis van die wetgewing het. “Hulle besef ook nie werklik wat die gevolge van spesifieke rentekoerse is nie. “Georganiseerde landbou huldig bepaalde standpunte oor dié sake en het reeds baie werk hieroor gedoen. Hy kan sy kundigheid gebruik om die boere by te staan en selfs namens hulle te onderhandel.”
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|