Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Boewe brand ook op buurman los
“Daai ouens was kwaad. Hulle wou my vrek skiet. Hulle het aangehou en aangehou skiet.”
'n Fees van boeke en skrywers
'n Boekfees wat die internasionale arena tot verse uit die gemeenkskap huisves.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           3-23°C

Voorspellings
Sudoku
 
Samewerking nodig vir oorlewing
Dit word al hoe moeiliker vir kleiner suiwelboere om in dié hoogs mededingende bedryf te oorleef, sê me. Lize de Waal, streekdirekteur van die Melkprodusente-organisasie (MPO) se noordelike streek.

Voormalige eienaars moet begunstigdes help
Grondhervormingprogram deur minister lulu bekend geGrondhervorming kan slegs suksesvol wees as die voormalige eienaars van betrokke plase opkomende boere se hande vat en hulle touwys maak, sê mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL).

SVOK op die been gebring om opkomende boere te help
Die Sagtevrugte-produsentetrust (SPT) het ’n ontwikkelingskamer op die been gebring om opkomende boere te help en hulle volwaardig deel van bestaande bedryfstrukture te kry.

Boere waarsku teen nóg ’n melktekort
Melkboere brom weer en waarsku teen nog 'n melktekoLeierboere in die suiwelbedryf het op die pas afgelope Afrika-suiwelekspo in die Vrystaat weer hul kommer oor lae marges in die suiwelbedryf uitgespreek en teen nóg ’n melktekort gewaarsku.rt

Vergaderings van VL begin
VL se streekvergaderings vir 2008:

VL vergader met Eskom
Vrystaat Landbou (VL) en Eskom het volgende week ’n opvolgvergadering oor kragonderbrekings wat die land moontlik weer van môre af kan tref.

Agentskap moet gehalte van melk en ander suiwelprodukte verbeter
Die gehalte van gepasteuriseerde, verpakte melk in Suid-Afrika het die afgelope vier jaar heelwat verbeter, sê me. Ina Jordaan, besturende direkteur van die Suiwelstandaarde-agentskap (DSA).

Vrystaters vaar goed in NWKV-kompetisie
Twee Vrystaatse boere het op die nasionale vagkompetisie vir SA vleismerino’s uitgeblink.

VL wil met ANC-leierskap oor toekoms om tafel sit
Vrystaat Landbou (VL) gaan, soos sy moederliggaam Agri SA, met die politieke leiers oor die toekoms van landbou om die tafel sit.



'n VLAAG koue het die land behoorlik beetgepak met sneeu wat in groot dele van die Suid- en Oos-Vrystaat geval het. Hier staan 'n paar beeste in die sneeu net biute Reddersburg. Foto: Siska Martin


VL brei dienste na boere uit
Vrystaat Landbou (VL) brei sy dienste na lede uit en gaan hulle in munisipale distrikte bystaan met grondbelastingonderhandelings, grondhervormingkwessies en sake wat hulle op plaaslike vlak raak.

VL-regspan doen nou stappe
Vrystaat Landbou (VL) is ontevrede met die regering se reaksie op ’n ultimatum om te sê hoe hy boere op die Lesotho-grens teen misdaad gaan beskerm en het sy regsspan opdrag gegee om spoedig met verdere stappe teen die regering te begin.

Rekord spat op produksieveiling op Smithfield
Met ’n produksieveilingomset wat net onder R1 miljoen gedraai het en uitsonderlike hoë pryse wat vir sy ramme betaal is, het mnr. Eddie Prinsloo van Heuningkrans merino’s verlede week sy eie Suid-Afrikaanse rekord laat spat.

Rowland Ward hersien sy rekordboek
Rowland Ward, die onderneming wat bekend is as die gesagliggaam wat trofeejag betref, is in die proses om sy rekordboek te hersien. Dié rekordboek is ’n ongeëwenaarde 117 jaar oud.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer