Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

>

Vuurpyl gevind
May 07 2008 03:01:49:123PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die polisie het ’n vuurpyl buite ’n verlate huis op Harrismith gevind.

Sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, sê hulle het ’n oproep van iemand ontvang wat ’n vreemde voorwerp buite ’n verlate huis gevind het.

“Hy het gesê dit lyk vir hom soos ’n motoronderdeel, maar dat hy nie seker was nie.”

Nadat die hulp van speurder-inspekteur Simon Mabuya ingeroep is, is die voorwerp as ’n vuurpyl van sowat 86 mm lank geïdentifiseer.

Hulp van die Welkomse plofstof-eenheid is aangevra om vas te stel of die vuurpyl aktief is of nie.

Mense wat meer inligting oor die vuurpyl kan verskaf, kan die polisie op Harrismith by 058-624-1000 of 08600-10111 bel.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer