Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 4-13°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Duffue lewer praatjie
Die Natuurlewevereniging van Birdlife Oos-Vrystaat is bevoorreg om weer vir Willem Duffue van Kroonstad as spreker te hê. Duffue is ’n veearts, maar sy eerste liefde is avontuurreise. Buiten bergklim, waartydens hy al van die belangrikste pieke op die planeet bereik het, is hy ’n kenner op die gebied van die Afrika-vasteland. Hy het die vasteland deurkruis en pragtige fotoportefeuljes van die natuurlewe, reservate, van etniese groepe wat aan die uitsterf is en historiese argeologiese skatte saamgestel. Dit is ongelooflik om sy praatjies en aanbiedings by te woon. Alle belangstellendes word genooi om op Donderdag 8 Mei om 19:30 (ná Pinkster) by die nuwe lapa van die Hoërskool Voortrekker na hom te kom luister waar hy oor die natuurlewe van Madagaskar gaan praat.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|