Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Polisiemanne voor oor korrupsie
Beweerde korrupte polisiemanne is gisteroggend vroeg op die Lesotho-grens deur die polisie in hegtenis geneem.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Duitse koor op Bhm
May 14 2008 01:11:52:967PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die kinderkoor van die stad Halle in Duitsland het kort ná sy aankoms in Suid-Afrika op Bethlehem opgetree.

Die koor bestaan uit 46 lede. Hy is vergesel van nege volwassenes, onder wie hul begeleier en koorleier.

Die koor het Sondagoggend in die NG kerk Efrata tydens die kerk se Pinkster-sangdiens opgetree. Maandagoggend het hy Lionsrock besoek. Ná die besoek aan die leeu-, tier- en luiperdhokke het me. Fiona Miles ’n oorsig oor die rehabilitering van die “groot katte” op Lionsrock gegee.

Die koor het ná sy besoek aan Lionsrock by die Hoërskool Witteberg opgetree. Dit is die koor se tweede besoek aan Witteberg.

Sy besoek is met ’n tradisionele Suid-Afrikaanse ete afgesluit.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer