Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2-20°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Vermeende dief stamp bejaarde om
’n Bejaarde inwoner van Bethlehem is verlede Vrydag beseer nadat ’n vermeende winkeldief haar by die Metropolitan-sentrum omgestamp het. Veiligheidswagte van die Metropolitan-sentrum het die vermeende dief, wat goedere by Pick ’n Pay gesteel het, agternagesit. In sy poging om weg te kom het die man mev. Emmie van Rensburg omgestamp. Sy het so hard geval dat ER24 se hulp ingeroep is om noodhulp te verleen en haar na die Hoogland-Medi-Clinic te bring. Van Rensburg is met harsingskudding in die hospitaal opgeneem. Sy is intussen ontslaan en sterk nou by haar dogter aan. Die veiligheidswagte het die vermeende dief gevang en Pick ’n Pay het ’n klag van winkeldiefstal teen die man ingedien.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|