Kroonnuus soek ’n wenner en S-tyd is hier! Spontaan-oudisies vind dié Saterdag plaas. Dis nou of nooit om te kom sing en te perform.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
|
|
Kroonnuus soek ’n wenner en S-tyd is hier! Spontaan-oudisies vind dié Saterdag plaas. Dis nou of nooit om te kom sing en te perform.
Die Natuurlewevereniging van Birdlife Oos-Vrystaat is bevoorreg om weer vir Willem Duffue van Kroonstad as spreker te hê.
Die polisie het ’n vuurpyl buite ’n verlate huis op Harrismith gevind. Sers. Mmako Mophiring, woordvoerder van die polisie, sê hulle het ’n oproep van iemand ontvang wat ’n vreemde voorwerp buite ’n verlate huis gevind het.
’n Gesiene sakeman en wildboer van Bethlehem en sy vrou het in die Bloemfonteinse landdroshof op aanklagte van bedrog, diefstal en korrupsie verskyn.
Met 15 pap bande en gebreke op hul tandem wat hul deursettingsvermoë, frustrasie, moedeloosheid, vasberadenheid en vasbyt tot die uiterste beproef het, het Koos en Madeleine Pieterse van Bethlehem hul tweede Cape Epic voltooi.
The South African Olympic Slalom team are training hard under the watchful eye of coach Jean-Jerome Perrin in China.
|
GROOT KLEURVOLLE BALONNE...
Die Suid-Afrikaanse warmlugballonkampioenskap is die afgelope week op Bethlehem beslis. Die weer was die ballonniers nie vanjaar goedgesind nie en daar kon net 'n paar keer gevlieg word. Tog is 15 take uitgevoer. Donderdagoggend het die ballonne by die lughawe opgestyg. Op die foto is 'n paar van die 14 deelnemers. FOTO: Lynda Greyling
Nadat die roete oor 6km maande lank vooraf uitgelê, skoongemaak en beproef is, is ’n uiters geslaagde bergfietsresies verlede Saterdag op Wolhuterskop gehou.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|