Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Opvoering vol pret by sentrum gehou
Die drie pienk pêlle was een van die nommers wat deur die lede van Salileni, ’n sentrum vir verstandelik gestremde volwassenes, opgevoer is.

Seuns spring vlamme vry
Seuns se benoude gille het mnr. Ralph Bruinders laat besef daar is fout en dat dit nie net gewone kwaaijongstreke is nie – die gebou was aan die brand.

Studiesentrum hou Kerspartytjie
ADDICTED TO JESUS – ATBARA was op hul blou hemde geborduur. Juis Atbara, omdat die inwoners van die straat op Bethlehem vir ’n selgroep van die NG kerk Morelettapark na aan die hart lê.

Sport is in hul bloed
Die Naudés van Bethlehem geniet dit om saam aan verskillende sportsoorte deel te neem.

Inwoners kla oor hoë waterrekeninge
Met glimbaadjies loop hulle so twee-twee of selfs in groepe van vier deur die woonbuurte. Tats Electrical staan voor op die baadjies geskryf, maar watter elektriese dienste lewer hulle as hulle so in die strate rondloop?



Maluti se redakteur en personeel wens hul lesers en adverteerders 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar toe.

The editor and staff of Maluti wish their readers and advertisers a merry Christmas and a prosperous new year.



Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer