Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
SA se sexyste vrou gekroon
Suid-Afrika se nuwe sexyste vrou van die jaar sê dié titel laat haar voel asof sy 'n Mej. Suid-Afrika-bikinititel gewen het.
Wen ook R1000!
Nóg 'n Volksblad-leser het R1 000 in die Wagwoord-wedstryd losgeslaan. In diê opwindende wedstryd kan lesers R1 000 per dag wen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           8-26°C

Voorspellings
Sudoku
 
Merc teen die stroom met laagsit-stasiewa
Met die onlangse bekendstelling van die slanke C-klas Estate-stasiewa mik Mercedes nou teen die stroom. Sportnutse en dubbelkajuitbakkies is juis gewild omdat hulle so lekker hoog sit.

Die Mazda2 vergestalt vreugdes van motor ry
Toe die eerste keer tydens sy bekendstelling in Suid-Afrika agter die nuwe Mazda2 se stuurwiel ingeskuif is, het ’n mens net geweet hier kom ’n ding.

Stelsel hou ’n ogie oor veiligheid
Volvo het pas sy City Safety-stelsel bekend gestel. Die stelsel hou ’n ogie oor die afstand tussen jou en die voertuig voor jou.

Lotus het nuwe lewe in sy Elise geblaas
Lotus het nuwe lewe in sy Elise geblaas. Met blaas bedoel ons natuurlik bláás, want die Toyota-enjin van 1,8 liter op die Elise kry nou ’n superaanjaer by.

Audi se sexy A5-koepee is hier
Die magiese eenmiljoen-kerf wink vanjaar vir Audi. Die Ingolstadters het verlede jaar wêreldwyd 964 200 nuwe Audi’s van die hand gesit teenoor die 1 276 800 nuwe BMW’s (die Mini uitgesluit) en Mercedes-Benz se 1 180 100.



MERCEDES-BENZ
se C-klas-stasiewa is 'n mooier motor as sy voorganger danksy die meer hoekige neus wat netjies by die lang bak inskakel.
Foto: Quickpic
Lees die berig hier.


Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer