Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Groen hoef glad nie vervelig te wees nie
Groen is nie noodwendig sinoniem met vervelig nie. Honda het die leuse gebruik as bemarking vir sy nuutste konsepmodel, die FC Sports, met die FC wat verwys na die brandstofsel-kragbron (Fuel Cell) wat netjies in die lae en plat sportmotor ingemessel is.

Audi se opgeknapte A3-reeks hier
Audi se opgeknapte A3-reeks is nou in Suid-Afrika, kompleet met twee nuwe enjins, ’n vars, nuwe voorkoms en ’n S3-vierdeurmodel aan die bopunt van die reeks.

Brabus wys ’n 1ste op motorskou
Brabus, die Duitse ombouer wat beroemd is vir sy über-Mercs, het besluit om ’n groen blaadjie om te slaan en sy verrigtingstowerstaf oor ’n elektriese motor geswaai.

Mazda3 spog nou met luikrugmodel
Kort op die hakke van die nuwe Mazda3-sedan het die luikrugmodel nou sy verskyning gemaak. Die sedan is vroeër vanjaar op die Los Angeles-motorskou in Amerika vertoon en die luikrug het pas op die Bologna-motorskou in Italië gesig gewys.

Audi A4 2.0 TDI bied ’n lekker ry-ervaring
Audi se A4 het weer ’n draai by Motor-Volksblad gemaak. Dié keer was dit die 2,0 TDI Ambition Multitronic-sedan.

Padtoets: Opel Corsa OPC
beslis die mooiste blitsbuks
Opel se OPC-reekse is wêreldwyd bekend as eersteklas -verrigters en die jongste OPC-model wat hier wiel aan wal gesit het, is die Opel Corsa OPC in Maart vanjaar.



GROEN...
Honda se groen vuurvreter...
Lees die berig hier.



Praat saam
Jannie Hennop skryf ekslusief oor wiele en hul dinge vir die Motor mark in hierdie blog. Lesers word aangemoedig om deel te neem en kommentaar te lewer.

Talle nuwe motorfietse in 2008 uitgereik
Dit was ’n goeie jaar vir motorfietsgeesdriftiges, met talle nuwe modelle wat in 2008 hier uitgereik is. Al wat wel geknel het, was die opkruipende rentekoers wat verkope ’n knou gegee het.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer