Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 4-13°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Vol program op spyskaart
’n Vol program wedstryde sal Saterdag van 08:30 op die tweede Griekwaland-Wesse netbal ligadag by die Laerskool Newton se bane beslis word. Die verdedigende kampioen, Reds, pak Kuruman en Douglas die Kimberley- span wat beskik oor ’n gebalanseerde span wat op die wenpad behoort te bly. Reds het ’n aantal provinsiale spelers in sy geledere en met die twee voormalige Protea-spelers in sy midde behoort die tuisspan te veel skietgoed in te hou. Daar word verwag dat die wedstryd tussen Lime Acres en Kathu (1) baie gelykop sal verloop. Lime Acres se tweede kragmeting teen Reds (2) behoort ook goeie, afgeronde spel te lewer. Kimberley-kollege sal in sy eerste verskyning van die seisoen teen Kuruman en Postmasburg (1) kragte meet. Die wedstryd tussen die nuwelinge Postmasburg (2) teen Magareng en Kathu (2) teen Highlanders kan opwinding lewer. Die program is: Vaalharts t Magogong; Royal Wizzards t Highlanders; Postmasburg 1 t De Aar Celtic; Reds 1 t Douglas; Lime Acres t Kathu 2; Kuruman t Kimberley-kollege; Reds 2 t Hartswater; Vaalharts t Kathu 1; Postmasburg 2 t Magareng; Douglas t Magogong; Kathu 1 t De Aar Celtic; Postmasburg 1 t Kimberley- kollege; Reds 2 t Lime Acres; Reds 1 t Kuruman; Kathu 2 t Highlanders; Postmasburg 2 t Royal Wizzards.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|