Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2-20°CVoorspellings |
|
||||||||||||||
|
Nóg boeke nodig
Noordkaap wil graag sy lesers bedank vir die boeke wat reeds vir sy boekinsameling geskenk is. Die projek word in samewerking met die Almond Tree Mentor Trust gedoen om geletterdheid onder kinders te bevorder. Baie boeke kort steeds en Noordkaap doen ’n beroep op lesers, namens die kinders van Kimberley, om kinderboeke (oud en nuut) vir dié projek te skenk.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|