Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Polisiemanne voor oor korrupsie
Beweerde korrupte polisiemanne is gisteroggend vroeg op die Lesotho-grens deur die polisie in hegtenis geneem.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Plant-kompetisie motiveer NK-skole
May 14 2008 01:49:05:717PM  - (SA)  
Anneke du Toit



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Skole in Noord-Kaap moet gereed maak vir vanjaar se Woolworths Trust EduPlant-kompetisie.

Verlede jaar het 19 skole in die Noord-Kaap deel geneem en die Laerskool Reaipela naby Pampierstad is as provinsiale wenner aangewys.

Die Laerskool Barkly-Wes, ’n voormalige provinsiale wenner, het verlede jaar ’n tweede plek in dié kompetisie verower.

Die doel van die kompetisie is om skole te motiveer om selfonderhoudend te wees deur onderwysers, leerlinge en ouers bloot te stel aan die riglyne van selfonderhoubaarheid.

Die kompetisie gee erkenning aan skole wat gevestigde groentetuine onderhou en só kos aan leerlinge kan voorsien.

In 2008 het meer as 5 000 onderwysers gratis werksessies bygewoon om hulle voor te berei.

Onderwysers, leerlinge en ouers leer kosbare lesse deur die program en skole word aangemoedig om hulle voor 30 Mei in te skryf.

Skole kan ook in die ontwikkelende kategorie inskryf of die nuwe mentorskool-kategorie.

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer