Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 14-30°CVoorspellings > |
|
||||||||||||||
|
Twee Kerskonserte gehou
Vrystaters en Noord-Kapenaars kan vanjaar na twee opwindende Kerskonserte uitsien. Die Volksblad-kunstefees bied op Dinsdag 9 Desember Kersfees met Mathys Roets en Jannie Moolman aan. Die gehoor kan uitsien na treffers soos Panus Angelicus, Somer-Kersfees en Gebed van Koos du Plessis. Die bekende Lulu van der Walt behartig die regie. Die tweede Kerskonsert is op Woensdag 10 Desember. Sterrenag met die Ses Snare. Die “Snare” is Mathys Roets, Mel Botes, Blackie Swart, Wouter van de Venter, Leon Ecroignard en Thean Kotze. Albei vertonings word in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein aangebied en begin om 19:30. Kaartjies is R120 per konsert en is beskikbaar by die Mimosa Mall-inligtingstoonbank, Izami-Bloemiste en Pacofs. Vir besprekings, skakel 051-447-7772. Moet dit nie misloop nie.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||||||
|
|