Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
Sudoku - die jongste gier
Volksblad.com se lesers kan nou deel in die speletjie wat die wêreld aan die praat het. Sudoku, 'n verslawende raaisel van Japanese oorsprong, het onlangs opslae in Brittanje gemaak en is besig om vinnig te versprei. Kry jou vars raaisel daagliks hier. Reëls: Jou doel is om 'n syfer tussen 1 en 9 by elke blokkie van die rooster in te vul, beginnende by die nommers wat reeds verskaf is ("givens"). 'n 9x9 rooster bestaan uit 3x3 subroosters, die sogenaamde areas ("regions"). Elke nommer mag slegs een keer voorkom in die onderskeie rye, kolomme en areas. Macromedia Flash is nodig om deel te neem en cookies moet aangeskakel wees. NB: SUDOKO IS TANS ONBESKIKBAAR Help Sou u enige probleme ondervind, kontak ons asseblief.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|