Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Naghowe ‘is 'n briljante plan’
Naghowe vir Suid-Afrika om die geweldige agterstand in strafsake te probeer wegwerk, kan eersdaags 'n werklikheid wees.
André P. Brink se susterskind doodgeskiet
“Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika oorgelaat is aan die genade van barbare.”
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           10-25°C

Voorspellings
Sudoku

Klein babatjie van Kimberley sterf
May 12 2008 02:11:59:143AM  - (SA)  
Karen Ebersohn



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

KIMBERLEY. – Die babameisie wat Donderdag op 27 weke in die Kimberley-Medi-Clinic gebore is, is Saterdag om 03:00 dood.

Baba Singiswa was korter as 30 cm en het 540 g geweeg.

Sy was die kleinste lewende baba wat nog in dié hospitaal gebore is.

Mev. Denise Coetzee, woordvoerder van dié hospitaal, het gesê dit was ’n wonderwerk dat sy wel gelewe het.

“Sy het Vrydagaand begin swaarkry en is Saterdag in die oggendure dood.”

Baba Singiswa se ouers is mnr. Philemon Singiswa, ’n onderwyser, en sy vrou, Marjorie, ’n werknemer van die Noord-Kaapse departement van onderwys. Hulle kon nie vir kommentaar bereik word nie.

Hulle het ook ’n seun, Lungile (3).

Teken in op Volksblad


Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer