Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Mense in ouer VSA-buurte is maerder, wys studie
Mense in Amerika wat in ou woonbuurte woon, is minder geneig om vet te word.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           2-20°C

Voorspellings

Nog ’n leser wen met Wagwoord-wedstryd
May 17 2008 12:35:14:370AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Nóg ’n Volksblad-leser het R1 000 in die Wagwoord-wedstryd losgeslaan. Annelie Els van Wilgehof is die jongste wenner in dié opwindende wedstryd waarin lesers R1 000 per dag kan wen.

Ander lesers het egter steeds die kans om ook R1 000 te wen.

Hier is die leidraad van waar vandag se plakkaat met die wagwoord verskyn: In dié stad dra koninklikes dit.

Die wedstryd werk só: Wagwoorde sal op ’n plakkaat êrens in Volksblad se verspreidingsgebied (Vrystaat en Noord-Kaap) en in die koerant verskyn. SMS Volksblad gevolg deur die plakkaatwagwoord en die koerantwagwoord na 34115 voor 15:00 elke dag. – Verslaggewer

Teken in op Volksblad


Vind
Werksgeleenthede
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer