Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 4-13°CVoorspellings |
|
Plaaswerker in voermeule vergruis
FRANKFORT. – ’n Plaaswerker is dood nadat hy gegly en in ’n voermeule geval het. Sers. Philane Mvuna, polisiewoordvoerder, sê mnr. Sipho Mabaso (21) en twee medeplaaswerkers het Vrydagoggend vroeg op die plaas Middelwater in die Frankfort-omgewing voer gemaal. Mvuna sê Mabaso het bo-op die voermeule gestaan en gegly. Mabaso het na bewering in die voermeule se meul beland en is vergruis. Mvuna sê Mabaso is op die toneel dood. Polisiebeamptes het gister lank gespook om sy verminkte lyk uit die voermeule te haal. ’n Geregtelike ondersoek word na die dood van Mabaso gedoen.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|