Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kry nuus op jou selfoon
Volksblad-lesers kan nou hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry.
Lee-Ann behaal driekuns
“Ek het dadelik in trane uitgebars. Ek het nie gedink ek het 'n kat se kans om dit weer te wen nie.”
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           4-24°C

Voorspellings

Kry nuus op jou selfoon
Jun 22 2008 11:56:03:080PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Van vandag af kan Volksblad-lesers hul gunsteling-koerant se nuushooftrekke sommer op hul selfone kry danksy ons nuwe selfoon-webwerf, www.volksblad.mobi.

Jy het dus nou toegang tot jou gunsteling-nuusverskaffer ongeag waar jy jou bevind, solank jou foon WAP-funksionaliteit het.

Tik net www.volksblad.mobi as internetadres in en gou verskyn ’n keuse van die belangrikste Volksblad-berigte op jou selfoonskerm. Kliek op die opskrif van jou keuse om die berig te lees.

Danksy www.volksblad.mobi is Volksblad nou so naby aan jou soos jou selfoon.

- Dis maklik om WAP op jou foon te aktiveer: MTN-gebruikers: Skakel *123*13#, Vodacom-gebruikers: Skakel *111*#, Cell C-gebruikers: SMS SMARTDATA na 084-115-9911

- Hou ook die Volksblad-webwerf, www.volksblad.com, dop vir opwindende veranderinge wat kom, onder meer blogs en lekker wedstryde. Ons beplan ook om die kleinadvertensies op die webtuiste meer gebruikersvriendelik te maak.

Teken in op Volksblad


 
 
Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit.
Vind
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer