Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Nuwe kompetisie begin vandag
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.
Meisie se patent laat boere regop sit
Dit is toe nie net 'n boer wat 'n plan kan maak nie, maar ook 'n fyn, blonde skoolmeisie van Tzaneen.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           5-22°C

Voorspellings
Sudoku
 
LUR moet R10 m. opdok
Die Vrystaatse LUR vir openbare werke, paaie en vervoer moet meer as R10 miljoen aan ’n jong man van Hartswater betaal nadat hy permanente breinskade in ’n motorongeluk op die pad tussen Bloemfontein en Dealesville opgedoen het.

Twee sal sê oor Noby se vyande
Die name van politieke vyande van mnr. Noby Ngombane (38), wat sy lewe bedreig het, is in groot geheimhouding agter geslote deure deur sy weduwee, Nokwanda, in die geregtelike ondersoek na sy dood bekend gemaak.

Moontlike aanvalle afgeweer
Dertien moontlike plaasaanvalle is van die begin van die jaar tot einde April in die Vrystaat afgeweer.

Nuwe kompetisie begin vandag
Vandag tref Volksblad se nuwe kompetisie die Vrystaat en Noord-Kaap met mening.



Minister onthul toekoms van Skerpioene in polisiemag
Die praktiese werking van die regering se nuwe plan vir die toekoms van die Skerpioene as deel van die polisiemag is gister onthul.

Kurt stel eie parfuumreeks bekend
Vir diegene wat nog altyd die begeerte gehad het om die Loslappie-sanger Kurt Darren oral by hulle te hê, het die kans uiteindelik aangebreek.

Komitee, unie haaks oor Van Schalkwyk
“Dit gaan my verstand te bowe dat (Gert) van Schalkwyk (een van die sogenaamde Waterkloof-vier) ’n parlementslid, adjunkminister, minister en selfs die president (van Suid-Afrika) kan word, maar hy word nie toegelaat om rugby te speel nie.”



Mandela vereer: Oudpres. Nelson Mandela glimlag gister by die Nelson Mandela-stigting se kantoor in Houghton, Johannesburg, waar hy die reg tot vrye toegang tot Pretoria ontvang het. By hom is me. Geraldine Fraser-Moleketi (links), minister van staatsdiens en administrasie, en dr. Gwen Ramokgopa, uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metroraad. Ramokgopa het 'n beroep op inwoners gedoen om die “waardes van vryheid, vrede en regverdigheid wat Mandela gevestig het”, na te streef.
Foto: Nardus Engelbrecht


Koshuis op Wellington erg beskadig in brand
’n Teddiebeer, drie handboeke en ’n pennesakkie. Met dít en haar lewe het me. Samantha van Wyk (19), ’n derdejaarstudent aan die Hugenote-kollege op Wellington, midde vlamme en rook uit haar brandende koshuis ontsnap.

Meisie se patent laat boere regop sit
Dit is toe nie net ’n boer wat ’n plan kan maak nie, maar ook ’n fyn, blonde skoolmeisie van Tzaneen.

Twee voor oor grusame “tokkelos-moord”
’n Plaaslike egpaar wat verdink word van die gru-moord op ’n tweejarige seun, het in die vol landdroshof hier op aanklag van moord verskyn.

Vind
Internasionale Lotto
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer