Tops! Dit is wat ál 11 benoemdes vir die Ons Stad, Mimosa Mall en Absa se Bloemfonteiner van die Jaar-wedstryd is en so ook die sewe benoemdes vir die Bloemfonteinse Instansie van die Jaar-wedstryd.
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 5-22°CVoorspellings |
|
|
|
Tops! Dit is wat ál 11 benoemdes vir die Ons Stad, Mimosa Mall en Absa se Bloemfonteiner van die Jaar-wedstryd is en so ook die sewe benoemdes vir die Bloemfonteinse Instansie van die Jaar-wedstryd.
Voortreflik. Dít is hoe ’n mens vanjaar die sewe instansies sou kon opsom wat vir Ons Stad, Mimosa Mall en Absa se Bloemfonteinse Instansie van die Jaar-wedstryd vir 2007 benoem is.
Volksblad se skoolkoerantprojek gaan die tweede helfte van die jaar voort om redaksielede van skoolkoerante op te lei.
Alle gr. 1-4 leerlinge word genooi na ’n interaktiewe “rondleiding”, aangebied deur die Mangaung-dans-en-dramagroep.
Felix Reinders, bekende kitaarmeester van Bloemfontein, word môre 60 jaar oud. Reinders, wat ’n legende in sy eie leeftyd geword het, het onderwys gestudeer aan die Goudveldse Onderwyskollege en in sy weermagjare sielkunde en filosofie.
Atletiek Suid-Afrika het dié week ’n voorlopige span van 20 atlete bekend gemaak wat van 8 tot 13 Julie aan die wêreld- junior kampioenskapsbyeenkoms in Bydgoszcz in Pole gaan deelneem.
|
TOPS...
Die voortreflike 11 benoemdes vir die Ons Stad, Mimosa Mall se Bloemfonteiner van die Jaar-wedstryd is: Mnr. Raymond Beddy; Mnr. Naka DrotskéMev. Marlene Jooste; Mnr. Patrick Kaars; Mev. Mareena Loubser; Mev. Louise Peens; Me. Violet Phatshoane; Dr. Jacob Seekoe; Morné van Wyk; André Venter; Mnr. Mark Webber. Foto: Ons Stad
The overall winner and first runner-up will each win a one-year contract from Redstar Talent who will represent them for the rest of the year.
|
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||
|
|