Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Afgaanse konflik eis Australiër
'n Oud-Suid-Afrikaner is die naweek as 'n Australiese spesmagte-soldaat in Afganistan dood.
Omstrede beslissing knou Kallis
Jacques Kallis moet sweerlik wonder wat die krieketgode dan nou eintlik teen hom het.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem           14-30°C

Voorspellings

 
Paaie verbeter vir 2010
Sowat R180 miljoen se splinternuwe padnetwerke om die verkeervloei in Bloemfontein te verbeter is wat die Mangaung-munisipaliteit in samewerking met die nasionale departement van vervoer as Kersgeskenk vir Bloemfonteiners kan bekend maak.

Hospitaal lei met vervanging
’n Volledige knievervanging is ’n uitstekende operasie om pyn te verlig en werking te verbeter, sê dr. Werner van der Merwe, ortopediese chirurg van die Bloemfontein-Medi-Clinic.

Hospitaal vereer
Die Bloemfontein-Medi-Clinic het ’n driejaar-akkreditasiestatus van die Council of Health Service Accreditation of Southern Africa (Cohsasa) ontvang.

Leerlinge buig hoofde vir vigs
Lig is die simbool van hoop vir die mense wat deur MIV/vigs geraak word. Dít was die boodskap van ’n bewusmakingsprojek op Wêreldvigsdag in Chris Hani, Bloemfontein.

Garden and help for Bainsvlei school
The Ditlase Primary School in Bainsvlei, Bloemfontein, was built by the farm owners, Mr Pieter and Mrs Hannetjie Theron. The school was opened in 1989 and has grown ever since. The school provides education to 89 children, from gr. R to gr. 7.

AFS-padwedloopprogram vir 2009 bekend
Bloemfonteinse padwedloopatlete gaan aanstaande jaar genoeg geleenthede kry om hul staal te toon in wedlope wat in die Rosestad aangebied word.



Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2009 aan Ons Stad se getroue lesers en adverteerders.
Ons Stad se eerste uitgawe vir 2009 sal op 15 Januarie verskyn.

Wishing allOns Stad's loyal readers and advertisers a Merry Christmas and a prosperous 2009.
Ons Stad;s first edition for will be available on 15 Januarie.




Marietjie sê
Lees Marietjie Gericke's van Ons Stad se blog...


’n Wit Kersfees vir behoeftige kinders
Sneeu is nie iets wat jy in die somer in Bloemfontein verwag nie, maar die Mangaung-brandweer het die onmoontlike vermag en ’n prettige “sneeustorm” by die Kerklik Maatskaplike Dienste (KMD) se jaarlikse Kerspartytjie vir behoeftige kinders in Bloemfontein verseker.

New dean for faculty
The Council of the University of the Free State (UFS) has recently approved the appointment of Prof. Lucius Botes as the new dean of the Faculty of the Humanities during its last meeting of the year.

Vind
Reis en Verblyf
Direct Axis Lenings
Werksgeleenthede
Versekering Vir Vroue
Top Afrikaanse Boeke
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer